Keuselys
Opkommende Gebeure
Kliek hier vir meer informasie oor all gebeure & Vergadering & Skou
 
Useful Advice from the breeder
 
29894 Total Hits on this page

 
Protokol

Content of this Page

Evalueringsprosedure van KI-Bulle
Evalueringsprosedure van Embrio Koeie
Registrasie van KI-Bulle
Registrasie van Embrio Koeie

Evalueringsprosedure van KI-Bulle

Stap 1 : Teler : Identifisering van potensiële KI-bul

  • Aansoek vir registrasie aan kantoor


  • Stap 2 : Kantoor : Versamel nodige inligting

  • Inligting aan Tegniese Komitee Voorsitter.


  • Stap 3 : Kantoor : Aanstelling van keurder

  • Voorsien keurder van nodige prestasie en teelwaardes en prosedure van keuring.


  • Stap 4 : Keurder : Visuele inspeksie van bul op plaas

  • Bespreek afwykings/aanbevelings met teler
Stap 5 : Kantoor : Laat weet teler of prosedure kan voortgaan.

Stap 6 : Teler : KI-Sentrum/Veearts/Tegnikus stel reproduksieverslag op.

Stap 7 : Sentrum : Reproduksieverslag word voorsien aan kantoor

Stap 8 : Kantoor : Tegniese komitee evalueer uitslae van verslae

Stap 9 : Kantoor : Goedkeuring van KI-bul deur komitee

Stap 10 : Kantoor : Goedkeuring word bevestig met sentrum

Stap 11 : Sentrum : Tap semen

Verantwoordelikhede:

Teler: Kantoor:
  • Rig aansoek aan kantoor
  • Volg prosedure in chronologiese volgorde
  • Versamel data
  • Evalueer en voorsien inligting aan tegniese komitee - Voorsitter
  • Stel keurder aan en voorsien inligting
  • Bevestig met KI-sentrum
KI:Sentrum Kantoor:
  • Geen aksie alvorens kennis gegee deur Genootskap
  • Ondersoek bul en stel ‘n reproduksieverslag op
  • Voorsien verslag aan Genootskap
  • Wag op goedkeuringsuitslae
  • Registreer bul
  • Tap semen
  • Verkry verslae vanaf keurder en sentrum
  • Lê inligting voor aan komitee en Raad vir goedkeuring
  • Bevestig met KI-sentrum goedkeuring/Afkeuring

Evalueringsprosedure van Embrio Koeie

Registrasie van KI-Bulle

Registrasie van Embrio Koeie

Back to top

 
All Content Copyright © 2010