Welkom by Bonsmara SA


Bonsmara is die enigste ras ter wêreld wat deur 'n goed gedokumenteerde kruisteelprogram ontwikkel is, met behulp van objektiewe aantekening van prestasie data. Ons streef voortdurend daarna om ons dienste te verbeter deur nuwe navorsing, opleiding, tegnologie en bemarking.

Streng seleksie vir ekonomiese eienskappe soos vrugbaarheid, melkproduksie, groeivermoe en aanpasbaarheid het die sterk Bonsmara ras voortgebring. Hierdie streng seleksie prosedures het grotendeels bygedra tot die feit dat Bonsmara trots daarin kon slaag om in net minder as 25 jaar, tot die sterkste en mees professioneel geadministreerde beesras in Suid-Afrika kon groei. Bonsmara is die mees prominente ras in Suid-Afrika, met meer as 'n 130 000 geregistreerde beeste.
Meer oor ons...

'n Bonsmara bul:

  • Is geregistreer by SA Stamboek
  • Het prestasietoetsing ondergaan
  • Is goedgekeur deur Bonsmara keurders
  • Is gebrandmerk met ‘n op die regterskouer

BONSMARA AANLYN WINKEL

Wees seker om ons Aanlyn Winkel
te besoek vir die nuutste aanbiedinge...

Nuutste Sosiale Media


Bly ingelig deur om Bonsmara SA se Facebook en Twitter blaaie gereeld te besoek. Wees ook seker om ons te "Like" en te "Follow".

Twitter


Show / Hide