Skakels

Weather

Nuus


BONSMARA JOERNAAL

Ons is baie trots om aan te kondig dat die 2011 Bonsmara Joernaal  bekroon is met die prys vir beste redaksionele inhoud tydens die 2012 Vryburgskou.

Wees ook op die uitkyk vir die 2012 Bonsmara Joernaal, wat u binnekort in die pos sal ontvang.

VOLG ONS IN DIE MEDIA...

APRIL

  6  April - Farmers Weekly

15  April - Landbouweekblad

20  April - Farmers Weekly Promosie Artikel

30  April - RSG - Kiewiet Ferreira (Seleksie)

MEI

  1 Mei - RSG - Nick Serfontein (Voerkrale)

18 Mei - Farmers Weekly

     Mei - Veeplaas

     Mei - Handelspos

     Mei - SA Stoetteler

BONSMARA KATALOGUS

Kliek HIER om 'n voorbeeld van die voorgestelde Bonsmara Katalogus in die nuwe formaat af te laai.  Stuur asseblief u terugvoer aan info@bonsmara.co.za


Kalender


Sosiaal

Bonsmara

Bonsmara is die enigste ras ter wêreld wat deur 'n goed gedokumenteerde kruisteelprogram ontwikkel is, met behulp van objektiewe aantekening van prestasie data.

Ons streef voortdurend daarna om ons dienste te verbeter deur nuwe navorsing, opleiding, tegnologie en bemarking. Streng seleksie vir ekonomiese eienskappe soos vrugbaarheid, melkproduksie, groeivermoe en aanpasbaarheid het die sterk Bonsmara ras voortgebring. Hierdie streng seleksie prosedures het grotendeels bygedra tot die feit dat Bonsmara trots daarin kon slaag om in net minder as 25 jaar, tot die sterkste en mees professioneel geadministreerde beesras in Suid-Afrika kon groei. Bonsmara is die mees prominente ras in Suid-Afrika, met meer as 'n 120 000 geregistreerde beeste.


'n Bonsmara bul:

  1. Is geregistreer by SA Stamboek
  2. Het prestasietoetsing ondergaan
  3. Is goedgekeur deur Bonsmara keurders
  4. Is gebrandmerk met 'n op die regterskouer

Koop  gebrandmerkte Bonsmara Bulle

                       PSA.jpg